top of page

LWC
AKTIEWITEITE
Wat ons glo
Kom word toegerus in Gees en in Waarheid.
Ons droom van ’n generasie wat gekenmerk word deur gesonde leiers, hegte gesinne en lewende gemeenskappe wat die lig en liefde van Jesus uitdra.
Ons visie is om leierskap, gesinsbande en gemeenskappe te sien herstel ;versterk en te floreer; alles tot eer van Jesus.
Ons glo dat herlewing deur die kerk kom.
Daarom rus ons leiers, gesinne en gemeenskappe toe met die lig van die Gees en die Waarheid van die Woord, sodat Jesus Christus sigbaar word in elke faset van die lewe.
bottom of page