top of page

Hoogtepunte
Fri, 12 Sept
Wag n Bietjie Kampterrein
2 Kamer Opsies:
Albei sluit etes in
Standaard Kamer @R1200 per persoon
• Bring EIE beddegoed
• Deel badkamer geriewe
• Bring EIE eetgerei
OF
Luukse Kamer @R1500 per persoon
• Beddegoed ingesluit
• Badkamer per kamer
• Bring EIE eetgerei
GEEN TERUGEIS DEPOSITO VAN R300 BETAALBAAR
Fri, 11 Apr
Centurion
Geen kontant of kaart-fasiliteite gaan die aand op die perseel beskikbaar wees nie.
Thu, 10 Apr
Centurion
1 Korintiërs 14:31: Want julle kan almal een vir een profeteer, sodat almal kan leer en almal bemoedig word.
Kan jy die Here se stem hoor? Hoe onderskei jy of dit die Here se stem, jou eie gedagtes of ’n leuen van die vyand is? Kom ontdek hoe die Here met jou praat en hoe om Sy stem tussen al d
bottom of page