About
Jy is welkom hier! Hierdie kursus is vir elkeen wat daarna verlang om vry te leef – vry van leuens, vrees, skuldgevoelens en dinge wat jou terughou. Ons glo dat God se Waarheid jou lewe kan verander. Jesus het gesê: “Julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” – Johannes 8:32 In hierdie kursus gaan jy leer: Wat God oor jou sê en hoe Hy jou sien Hoe om vals gedagtes en leuens te herken Hoe om in vryheid en met sekerheid te leef Dat God se Woord jou sterk en vry maak Jy hoef nie perfek te wees om hierdie reis te begin nie. Kom net soos jy is. Die Here is getrou en Hy wil jou hart aanraak. Kom ontdek die Waarhede wat vrymaak!
You can also join this program via the mobile app. Go to the app
Overview
Sessie 2 : In Christus
.2 steps
Sessie 3: Heiligmaking
.1 step